Job Description
(eng= Optometrist About the Company: Our Client is a privately owned optometry practice in Tzaneen, Limpopo, utilising innovation and technology so that patients can enjoy every meaningful moment in life. Join a team where your ideas matter, and your work shapes the future for generations to come. Our mission: See Life Better . Location: Tzaneen, Limpopo Salary: R35 000 R40 000 per month (depending on experience) Available Positions: 1 Start Date: as soon as possible Working Hours: 09:00 17:00 weekdays, 08:30 12:00 on Saturdays (2 Saturdays off per month) Key Responsibilities: Provide comprehensive eye care, including eye examinations and prescribing corrective and specialized contact lenses Deliver specialised care such as Dry Eye and Myopia management Perform general optometry tasks and assist with practice administration where required Provide advice and recommendations on contact lenses Fascilitate the sales of frames and lenses Develop skills in practice management and specialised areas like Speciality Contact Lenses Position Requirements: Qualified Optometrist registered with the HPCSA . Minimum Qualification: B. Optometry. Newly qualified Optometrists are welcome to apply. Fluent in Afrikaans & English Computer literate. Personal Attributes: Passionate about optometry and patient care. Strong communication and interpersonal skills. Willingness to learn new skills and grow in speciality areas. Ability to work both independently and collaboratively within a team. Open-minded and eager to learn and grow. Ready to join a dynamic team and make a real impact? Apply now we want to meet you! ) (afr= Optometrist Oor die Maatskappy: Ons Kliënt is n privaat bestuurde optometriepraktyk in Tzaneen, Limpopo, wat innovasie en tegnologie benut sodat pasiënte elke betekenisvolle oomblik in die lewe kan geniet. Sluit aan by n span waar jou idees saak maak en jou werk die toekoms vir geslagte vorentoe vorm. Ons missie: See Life Better . Ligging: Tzaneen, Limpopo Salaris: R35 000 R40 000 per maand (gelang na ondervinding) Beskikbare Posisies: 1 Begin Datum: so spoedig moontlik Werksure: 09:00 17:00 weeksdae, 08:30 12:00 op Saterdae (2 Saterdae per maand af) Sleutelverantwoordelikhede: Verskaf omvattende oogsorg, insluitend oogtoetse en die voorskryf van korrektiewe en gespesialiseerde kontaklense Bied gespesialiseerde sorg soos Droë Oë- en Miopie-bestuur Voer algemene optometrie-take uit en help met praktykadministrasie waar nodig Verskaf advies en aanbevelings oor kontaklense Fasiliteer die verkope van rame en lense Ontwikkel vaardighede in praktykbestuur en gespesialiseerde velde soos Spesialiteitskontaklense Posisievereistes: Gekwalifiseerde Optometrist geregistreer by die HPCSA . Minimum Kwalifikasie: B. Optometry. Pas-gekwalifiseerde Optometriste is welkom om aansoek te doen. Vlot in Afrikaans & Engels Rekenaarvaardig. Persoonlike Eienskappe: Passievol oor optometrie en pasiëntesorg. Sterk kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede. Bereidheid om nuwe vaardighede aan te leer en te groei in gespesialiseerde velde. Vermoë om beide onafhanklik en saam met n span te werk. Oopkop en gretig om te leer en te ontwikkel. Gereed om by n dinamiese span aan te sluit en n werklike verskil te maak? Dien nou jou aansoek in ons wil jou graag ontmoet! )
Ready to Apply?
Don't miss this opportunity! Apply now and join our team.
Job Details
Posted Date:
March 16, 2026
Job Type:
Healthcare
Location:
Company:
Ready to Apply?
Don't miss this opportunity! Apply now and join our team.