Job Description
Ons kliënt, n gevestigde paneelklopper besigheid op soek na n dinamiese en ervare kandidaat om hul span te lei en die daaglikse werksaamhede van die werkswinkel doeltreffend te bestuur. VLOERBESTUURDER UPINGTON Vereistes: · Minimum 5 jaar ondervinding in n paneelklopper/ motorherstel omgewing met bestuurservaring as sterk aanbeveling. · Goeie kennis van skadeherstelprosesse en werkswinkelvloei · Sterk leierskap- en organisatoriese vaardighede · Vermoë om onder druk te werk en probleme effektief op te los · Goeie rekenaarvaardighede in verkieslik werkswinkelbestuurstelsels · Geldige rybewys Hoof verantwoordelikhede: · Bestuur en koördinering van alle werkswinkelaktiwiteite · Toesig oor paneelkloppers, spuitverwers en ander tegniese personeel · Beplanning en toewysing van werk om sperdatums te haal · Verseker kwaliteitbeheer en nakoming van bedryfstandaarde · Hantering van kliënte-navrae en verseker uitstekende kliëntediens · Bestuur van parte, voorraad en toerusting · Verseker dat gesondheids- en veiligheidsregulasies nagekom word Om aansoek te doen stuur cv met verwysing MPUV aan recruitment@ovdm.co.za voor 07 Maart 2026
Ready to Apply?
Don't miss this opportunity! Apply now and join our team.
Job Details
Posted Date:
March 1, 2026
Job Type:
Transportation and Storage
Location:
Upington
Company:
Ready to Apply?
Don't miss this opportunity! Apply now and join our team.