Home Job Listings Categories Locations

DIESEL WERKTUIGKUNDIGE

📍

Finance and Insurance

Job Description

n Gevestigde Boerdery in die Koue Bokkeveld, Wes-Kaap, beskik oor n permanente pos vir n diesel werktuigkundige. Die geskikte persoon sal moet beskik oor eie inisiatief en die vermoë hê om selfstandig en onafhanklik te kan werk. Hy sal verantwoordelikheid moet aanvaar om twee werkswinkels te bestuur. Die posbekleër sal aan die Hoofbestuurder rapporteer. Die ideale kandidaat moet oor die volgende vereistes beskik: Matriek Toepaslike tersiêre kwalifikasie / diploma as n Diesel werktuigkundige 3-5 jaar ervaring Betroubaar, eerlik, goeie tydsbestuur en goeie administratiewe vermoëns Boerdery kan verstaan en werk kan prioritiseer Moet beskik oor leierskap eienskappe asook om n span te bestuur en in n span te kan werk. Hy moet beskik oor die kundigheid tov alle veiligheidsaspekte in die raamwerk van wetgewing en die vermoeë om dit te implimenteer. Ondervinding in algemene herstelwerk en instandhoudingswerke Goeie kennis van petrol en dieselenjins Moet kan sweis en algemene herstelwerk take kan voltooi Beskik oor kennis van trekkers, vragmotors, bakkies, spuitpompe, aartappeluithalers en elektronika. Moet foutopsporing gemaklik kan doen

Ready to Apply?

Don't miss this opportunity! Apply now and join our team.

Job Details

Posted Date: February 19, 2026
Job Type: Finance and Insurance
Location:
Company:

Ready to Apply?

Don't miss this opportunity! Apply now and join our team.