Job Description
Groeiende Agri besigheid is op soek na n rekenmeester / of senior klerk. Die kantore is op die plaas Inhoek buite Leeudoringstad op die Makwassie pad. Die rekenmeester sal direk rapporteer aan die finansiële bestuurder. Pligte sal ondermeer die volgende insluit: Maandelikse bestuurstate Postering van alle data Help met die opstel van begrotings en kontantvloei Betalings voor berei Maandafsluitings Maandelikse werkspapiere lêer voorbereiding Krediteure rekons Lone
Ready to Apply?
Don't miss this opportunity! Apply now and join our team.
Job Details
Posted Date:
February 19, 2026
Job Type:
Transportation and Storage
Location:
Company:
Ready to Apply?
Don't miss this opportunity! Apply now and join our team.