Job Description
Gee jou loopbane as 'n finansiële adviseur 'n hupstoot. Jy sal langtermynversekering verkoop. Jy sal ook kliënte verhoudings bou en onderhou om hulle pasgemaakte advies te gee sodat jy die kliënte se finansiële portefeulje kan handhaaf en/of bou. Voordele: - Baanbrekersopleiding in verkope, denkwyse en finansiële beplanning. - 'n Kans om ware welvaart te bou. - 'n Onbeperkte verdiensteposisie. Vereistes: - Suid-Afrikaanse Matrieksertifikaat - Suid-Afrikaanse bestuurslisensie - Betroubare voertuig vir werk - Skootrekenaar/tablet vir werk - Moet tweetalig wees in Engels en Afrikaans - Skoon krediettelling en geen kriminele rekord nie - Dit is 'n voordeel om verkoopservaring te hê
Ready to Apply?
Don't miss this opportunity! Apply now and join our team.
Job Details
Posted Date:
January 9, 2026
Job Type:
Finance and Insurance
Location:
Company:
Ready to Apply?
Don't miss this opportunity! Apply now and join our team.